southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Mediese planne in Kraaifontein, Western Cape

Health

Kry onbeperkte doktersbesoeke, voorgeskryfde medikasie, gaan elke 6 maande tandarts toe, kan oe laat toets en ‘n bril kry by specsavers elke 2 jaar. Die paaiement is R846pm. Dit sluit ook in: 'n hospitaal plan,‘n R30 000 begrafnisdekking, R275 000 ongeluksdekking, R200 000 ongeskiktheidsdekking en R200 000 "dread disease" dekking.Die Senior Plan, vir ouderdom tussen 54 jaar en 64 jaar, het dieselfde voordele as die Day to Day dokters Plan en is R648pm plus R581pm vir jou gade. Daar is ongelukkig nie ‘n hospitaal plan vir die ouderdomsgroep nie. As jy belangstel stuur asseblief die volgende Naam & Van, Geboorte Datum en Telefoon nommer na simone.brits@outlook.com of whatsapp 0848843200

>> Click here to search for more - Health in Western Cape