southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Kids Heaven Aftercare/ Kids Heaven Nasorg in Kraaifontein, Western Cape for sale

Kids Heaven Aftercare/ Kids Heaven Nasorg
Kids Heaven Aftercare/ Kids Heaven Nasorg
Kids Heaven Aftercare/ Kids Heaven Nasorg
Kids Heaven Aftercare/ Kids Heaven Nasorg

Ek is ’n doodgewone vrou; ’n ma van 2 pragtige kinders wat elke dag my droom en passie wil uitlééf.
Ek is ontsettend dankbaar aan God vir wie ek is, waar ek is en wat ek het en wil dit graag deel sodat ek daardeur 'n verskil kan maak in kinders se lewens.
Dit is vir my eenvoudig baie belangrik dat kinders kan speel sowel as ernstig tyd aan hulle huiswerk spandeer en steeds veilig en geliefd voel terwyl mamma en pappa moet werk. Dit is nodig dat die balans daar moet wees aangesien die nasorgtannie as mamma moet optree. Juis oor hierdie rede het ek besluit dat ek Kids Heaven nasorg wil oopmaak sodat jy as ouer jou kind by my kan los en verseker weet dat hulle veilig en geliefd voel en is.
Dit het my 4 jaar geneem om Kids Heaven nasorg oop te maak, maar ek kan vandag sê dat my hart bons van opgewondenheid omdat ek 'n verskil in baie kinders se lewens gaan maak.
Kontak my asb vir meer inligting.
Kidsheaven groete
Janine Minnaar
kidsheaven80@gmail.com

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Western Cape