southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Soek dringend help met my pdp in Kraaifontein, Western Cape

Legals

Goeie naand ek wil weet of daar iemand is wat my kan help asb. Ek kan nie pdp kry nie ek het n brief geskryf en was self by die departement van transport. Toe gee hulle my n brief wat se ek kani nou pdp kry nie miskien next jaar. Kan iemand dit skraap of my help asb

>> Click here to search for more - Legals in Western Cape