1998 Kawasaki Vulcan VN800 Classic in Kraaifontein, Western Cape for sale

1998 Kawasaki Vulcan VN800 Classic
1998 Kawasaki Vulcan VN800 Classic
1998 Kawasaki Vulcan VN800 Classic
1998 Kawasaki Vulcan VN800 Classic

Kawasaki Vulcan VN800 Classic te koop fiets is baie mooi op gepas splinter nuwe voor tyre al die krag wat jy soek het hy dis n '98 model met 19000 kilos op die klok rede hkm ek wil verkoop soek iets groter my prys is R30 000