Honda vtz 250 in Kraaifontein, Western Cape for sale

Honda vtz 250
Honda vtz 250
Honda vtz 250

Hi almal... is daar enige iemand wat hul kar sal wil verruil vir n Honda vtz 250. Of as jy die bike wil koop vir R14000. Hy is in baie goeie kondisie en baie mooi opgepas. Asb dit is baie dringend. Inbox my as jy belangstel. Ons is in Kraaifontein.